Maak ’n bydrae
Johandre Potgieter op die rand van die verhoog bo ’n stampvol stadion by Jou Nuwe Begin in Oudtshoorn.
Jou Nuwe Begin: na die tuisblad

Jou Nuwe Begin

Langebaan

Sondag 27 Desember 2026 · 18:00

Kom beleef ’n aand van hoop, aanbidding en die Woord van God aan die Weskus. Ons sien daarna uit om jou te verwelkom.

Registreer gratis

Toegang is gratis. Registreer vooraf om jou plek te bevestig.

Die besonderhede

Datum Sondag 27 Desember 2026
Tyd Begin om 18:00 Hekke maak 17:00 oop.
Plek Curro Langebaan Long Acres Way, Mykonos, Langebaan.
Koste Gratis toegang Registreer vooraf om jou plek te bevestig.

Wat om te verwag

Kom net soos jy is

Jou Nuwe Begin is ’n aand van lofprysing, aanbidding en die Woord van God. ’n Aand gevul met hoop, bemoediging en die geleentheid om saam met duisende mense bymekaar te kom.

Bring jou familie en vriende saam. Almal is welkom!

Twee vriendinne omhels mekaar by Jou Nuwe Begin in die Paarl.

Jou Nuwe Begin Langebaan

27 Desember 2026

Wees deel van ’n lewensveranderende aand saam met Johandre Potgieter en Heinz Winckler. Kom met ’n hart vol verwagting vir ’n kragtige aand van lofprysing, aanbidding en die Woord van God!

Johandre Potgieter.

Johandre Potgieter

Evangelis

Heinz Winckler lei aanbidding met sy kitaar by Jou Nuwe Begin Oudtshoorn.

Heinz Winckler

Sanger

Vorige byeenkomste

’n Byeenkoms wat lewens raak

Jou Nuwe Begin het reeds duisende mense in dorpe en stede regoor Suid-Afrika bymekaargebring. Elke byeenkoms is ’n geleentheid om die Evangelie te verkondig en mense nader aan God te bring. Nou is Langebaan aan die beurt.

Mense aanbid met hande in die lug by Jou Nuwe Begin in die Paarl.
Die veld vol mense teen skemer in die Paarl, met die verhoog agter.
Mense in die skare bid met toe oë in die Paarl.
’n Skare met hande in die lug onder die stadionligte in die Paarl.
Mense aanbid met hande in die lug, met ’n vlag in die skare, in die Paarl.

Word deel van die missie

Help ons om meer mense te bereik

Jou Nuwe Begin is gratis en oop vir almal. Deur die ondersteuning van mense wat in hierdie visie glo, kan ons voortgaan om die Evangelie na verskillende areas regoor Suid-Afrika te neem. Elke bydrae help om hierdie byeenkomste moontlik te maak.

Maak ’n bydrae

Curro Langebaan, Long Acres Way, Mykonos, Langebaan. Wys my die pad

Praktiese besonderhede

Alles wat jy moet weet

Adres Curro Langebaan Long Acres Way, Mykonos, Langebaan, 7357.

Hier vind jy die belangrike besonderhede vir die Langebaan-byeenkoms. Ons stuur verdere praktiese inligting, insluitend toegang- en parkeerreëlings, nader aan die geleentheid per WhatsApp en e-pos.

Die Jou Nuwe Begin Langebaan-plakkaat: 27 Desember 2026, 18:00, Curro Langebaan, gratis toegang, met Johandre Potgieter en Heinz Winckler.

Registreer

Bevestig jou plek

Registreer gratis om jou plek by Jou Nuwe Begin Langebaan te bevestig. Ons sien daarna uit om hierdie besondere aand saam met jou te beleef.

Ons stuur belangrike opdaterings en herinneringe via WhatsApp na hierdie nommer.