Maak ’n bydrae
Johandre Potgieter wys vanaf die verhoog na die skare by Jou Nuwe Begin in Krugersdorp.
Jou Nuwe Begin: na die tuisblad

Jou Nuwe Begin

Hartenbos

Woensdag 30 Desember 2026 · 18:00

Kom beleef ’n aand van hoop, aanbidding en die Woord van God in Hartenbos. Ons sien daarna uit om jou te verwelkom.

Registreer gratis

Toegang is gratis. Registreer vooraf om jou plek te bevestig.

Die besonderhede

Datum Woensdag 30 Desember 2026
Tyd Begin om 18:00 Hekke maak 17:00 oop.
Plek R102, Hartenbos, Mosselbaai.
Koste Gratis toegang Registreer vooraf om jou plek te bevestig.

Wat om te verwag

Kom net soos jy is

Jou Nuwe Begin bring mense van regoor Suid-Afrika bymekaar vir ’n kragtige aand van lofprysing, aanbidding en die Woord van God.

Jy word hartlik uitgenooi. Kom beleef die lewensveranderende krag van Jesus Christus!

Kom soos jy is, en bring jou familie en vriende saam.

’n Man met sy hand in die lug en sy arm om sy vrou, in aanbidding by Jou Nuwe Begin in Hartenbos.

Jou Nuwe Begin Hartenbos

30 Desember 2026

Kom wees deel van ’n aand van lofprysing, aanbidding en die verkondiging van God se Woord, saam met Johandre Potgieter en Heinz Winckler.

Johandre Potgieter.

Johandre Potgieter

Evangelis

Heinz Winckler lei aanbidding met sy kitaar by Jou Nuwe Begin Oudtshoorn.

Heinz Winckler

Sanger

Vorige byeenkomste

’n Byeenkoms wat lewens raak

Jou Nuwe Begin keer vanjaar terug na Hartenbos! Oor die afgelope jare het duisende mense hier bymekaargekom, en ons het gesien hoe mense God ontmoet, nuwe hoop vind en lewensverandering deur Jesus Christus beleef.

Op 30 Desember kom ons weer bymekaar, en ons nooi jou hartlik uit om deel te wees van hierdie besondere aand!

Mense aanbid met hande in die lug by Jou Nuwe Begin in Hartenbos.
Die Jou Nuwe Begin-verhoog in Hartenbos met die skare daarvoor.
’n Aanbiddingsleier met sy arms wyd oop voor die skare in Hartenbos.
Die skare voor die verhoog en die skerms ná donker in Krugersdorp.
Mense kom vorentoe en aanbid voor die verhoog in Krugersdorp.

Word deel van die missie

Help ons om meer mense te bereik

Jou Nuwe Begin-byeenkomste is gratis en oop vir almal. Dit is moontlik danksy mense en besighede wat die visie ondersteun en help om die Evangelie van Jesus Christus na nog meer mense te neem.

As jy graag deel wil wees van hierdie missie, nooi ons jou uit om ’n bydrae te maak. Elke bydrae help om toekomstige byeenkomste moontlik te maak.

Maak ’n bydrae

Hart & Bosch Village, R102, Hartenbos, Mosselbaai. Wys my die pad

Praktiese besonderhede

Alles wat jy moet weet

Adres R102, Hartenbos, Mosselbaai, 6500.

Ons sal die belangrike praktiese besonderhede, soos die ingang en parkeergeriewe, nader aan die tyd per WhatsApp en e-pos kommunikeer.

Die Jou Nuwe Begin Hartenbos-plakkaat: 30 Desember 2026, 18:00, Hart & Bosch Village, gratis toegang, met Johandre Potgieter en Heinz Winckler.

Registreer

Bevestig jou plek

Registreer gratis om jou plek by Jou Nuwe Begin Hartenbos te bevestig. Ons sien daarna uit om hierdie besondere aand saam met jou te beleef.

Ons stuur belangrike opdaterings en herinneringe via WhatsApp na hierdie nommer.